Tamlyn Wessels - Mooier As Mens (Official Music Video)

Details
Title | Tamlyn Wessels - Mooier As Mens (Official Music Video) |
Author | TamlynWesselsVEVO |
Duration | 3:33 |
File Format | MP3 / MP4 |
Original URL | https://youtube.com/watch?v=TNzHHNMc7BY |
Description
Official Music Video for "Mooier As Mens" by Tamlyn Wessels.
Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/mam
Follow Tamlyn Wessels on Social Media:
Instagram - https://www.instagram.com/tamlynwessels_official?igsh=cTk3bDkzYmQ2azdl
TikTok – https://www.tiktok.com/@tamlyn_wessels?_t=8qEdiZuBkGc&_r=1
Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?id=100092685397015
Music Video Production: Gerduan Kemp Photo & Film
Director/DOP/Editor: Gerduan Kemp
Actor: Pierre Nel
Mooier As Mens | Lirieke
Ek verstaan nou net mooi niks wat uit jou mond uitkom nie
Nie as jy so mooi lyk terwyl jy met my praat nie
Ek kan my oë toemaak
Verlief raak elke aand
Maar die feit bly staan
Jy’s die mooiste man vanaand
Want jy’s mooier as mens vir my
Al weet jy, jy’t al klaar my hart gekry
Sal ek jou nog verseker
Jy sal vir ewig mooier as mens vir my bly
Want jy’s mooier as mens vir my
Mooier as mens vir my
Ek kan nou net mooi niks hoor as jy vir my kyk nie
My aandag is nie heeltemal op ons gesprek hier
Want wat jou oë vertel
Sal ek verruil vir net mooi niks nie
Maar die feit bly staan
Jy’s die mooiste man vanaand
Want jy’s mooier as mens vir my
Al weet jy, jy’t al klaar my hart gekry
Sal ek jou nog verseker
Jy sal vir ewig mooier as mens vir my bly
Want jy’s mooier as mens vir my
Mooier as mens vir mens vir my
Mooier as mens vir mens vir my
Mooier as mens vir mens vir my
Want jy’s mooier as mens vir my
Al weet jy, jy’t al klaar my hart gekry
Sal ek jou nog verseker
Jy sal vir ewig mooier as mens vir my bly
Want jy’s mooier as mens vir my
Mooier as mens vir mens vir my
Mooier as mens vir mens vir my
Music video by Tamlyn Wessels performing Mooier As Mens (Official Music Video).(C) 2025 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
#TamlynWessels #MooierAsMens